Restaurante

Die Meul Huis Restaurant (Grondvloer) en die Meul Huis Bistro (Eerste vloer) is op hierdie stadium deel van die Meul Huis Teater en word saam met dit bestuur tydens funksies.

Ons wil graag u Teater ervaring vir u so spesiaal moontlik maak deur die Restaurante op 17h30 oop te maak om ‘n drankie te kom geniet asook ‘n maaltyd van u keuse voor die begin van ons konsert wat om 20h00 sal begin.

Ons maak voorsiening vir 60 persone per vloer – om dit spesiaal te hou. 220 mense kan die konsert bywoon. Dus is daar slegs plek vir 120 persone om vooraf die etes te kan geniet en saam kuier met vriende en familie.

meulhuis-restaurant-logo

(Begin 17:30 – Vertoning 20:00) Bespreking noodsaaklik

Dranklisensie: Kom koop u bottel wyn of drankie by die Meul Huis Bistro

Plek vir 60 mense

meulhuis-bistro-logo

(Begin 17:30 – Vertoning 20:00) Bespreking noodsaaklik

Dranklisensie: Kom koop u bottel wyn of drankie by die Meul Huis Bistro

Plek vir 60 mense

Ons restaurante open om 17h30 en bied u in ons Meul Huis Restaurant en Bistro hierdie keer ‘n lekker kuierete om die aand op ‘n vrolike noot te begin.

Ons spyskaart met Coenie se konsert gaan weereens ons treffer Piekniekemmertjie vir twee wees teen R100 en ‘n Hoender- of Hamburger met kaas- of mushroom sous vir R75 / persoon.

Onthou ons Restaurante maak 17h30 oop vir ‘n lekker kuier vooraf en ons is gelisensiëer. Kom kuier lekker met ‘n drankie en versnappering vooraf en maak dit ‘n aand om te onthou!

Kos moet asb vooraf bestel word op Facebook, webblad: www.meulhuis.co.za of 0823342243.

en ‘n Piekniek emmertjie met ‘n vingerlek lekker vingerete vir 2 vir R100. Kontantkroeg beskikbaar vir ‘n lekker bottel wyn of drankie van u keuse – bring u beursie!!

Hamburger | Meul Huis Terater | Kakamas Vermaak

Hamburger

Chicken Burger | Meul Huis Terater | Kakamas Vermaak

Chicken Burger

Piekniek Emmertjie

Piekniek Emmertjie

Piekniek Emmertjie

Piekniek Emmertjie

Kliek hier om u ete bespreking op ons Teater Bespreking blad te maak.

restaurante-1
restaurante-2
restaurante-3
restaurante-4
restaurante-5
restaurante-6

Copyright © 2015. Meul Huis Teater. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee