Meul Teater Bespreking

Ons werk aan die platform vir die kaartjie verkope, so die teater word van voor af gevul.

Kaartjies word op sitpleknommers verkoop. Elkeen het dus ‘n sitplek wat hy bespreek het.

Ons sal jou kontak om jou plek nommers deur te gee.

Jy kan ook vooruit bespreek vir die vertoning wat jy graag wil kyk.

Kaartjie aankope kan soos volg gedoen word:

  • Navraag op Facebook. Ons bespreek u kaartjies en u kan vir ons ‘n betaling maak in ons bankrekening. Die kaartjies kan vir u gerief afgehaal word in Upington by die Kalahari Mall by Platteland, in Kakamas by Mica, in Keimoes by die Kalahari Vleishuis. Onthou om u bewys van betaling van die kaartjies byderhand te hê.
  • Per Epos: bespreek@meulhuis.co.za. By bewys van u betaling word die kaartjies vir u gereserveer en u kan dit afhaal in u dorp by die dieselfde 3 plekke.
  • Deur ons webblad die onderstaande besprekingsvorm te voltooi.
Bankbesonderhede:

Rekeninghouer: MEUL TEATER
Bank: CAPITEC
Rekening nr: 1232569125
Takkode: 470010

Voltooi die vorm om jou kaartjies te bespreek.

Let wel! Alle velde wat gemerk is met (*), is verpligtend.

Persoonlike Inligting





Vertoning Inligting





Etes Inligting



Kontant kroeg beskikbaar

Vervoer Inligting


JaNee

captcha

Kliek om die Teaterplan groter te vertoon.

Teaterplan | Die Meul Huis Teater | Kakamas Vermaak

Copyright © 2015. Meul Huis Teater. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee